Bram Stoker



Bram Stoker

Ierse skrywer


Gebore
8 November 1847
in Clontarf, Dublin,
Ierland


Oorlede
20 April 1912
in Londen, Engeland


Literêre genres
Gotiese romans, romantiek


Bekendste werk


Dracula (1897)


Eggenote
Florence Balcombe


Handtekening

Abraham "Bram" Stoker (* 8 November 1847; † 20 April 1912) was 'n Ierse skrywer wat vandag veral vir sy Gotiese roman Dracula (gepubliseer in 1897) bekend staan. In sy lewenstyd het hy bekendheid verwerf as die persoonlike assistent van die akteur Henry Irving en as sakebestuurder van die Lyceum Theatre waarvan Irving die eienaar was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy